2019

  Makro Teler van die Jaar  (Kliek vir meer inligting)
  Uitstaande prestasie en reproduksie 3de - JVZ06 70
  Vrugbaarheidstrofee vir kudde >270 vroulike diere  (Kliek vir meer inligting)
  Completeness Volledigheid van Prestasie Metings (3 ster) - Kudde >270 diere  (Kliek vir meer inligting)

   

2018

  Makro teler van die jaar
  40 Jaar lidmaatskap by die Brahman Telers genootskap van Suid-Afrika
  Voortreflike prestasie en reproduksie 3de - JVZ07 80
  Volledigheid van prestasie metings - Kudde >270 diere
  JVZ09237 aangewys as die beproefde bul wenner tydens die jaarlikse Aldam Veeskool.
  JVZ15 336 - Junior en Reserwe Ras Kampioen Manso Bul - Nie-Haltermak Afdeling
  JVZ15 492 - Junior en Breedplan Kampioen Rooi Bul - Nie-Haltermak Afdeling

   
      2017

  Makro Teler van die Jaar
  Volledigheid van prestasie metings - Kudde >270 diere
  Raskampioen Nie-haltermak - Manlik Rooi (Kroon Vee Top Deck JVZ12 347)
  Voortreflike prestasie en reproduksie 1ste - JVZ06 70
  Voortreflike prestasie en reproduksie 3de - JVZ09 352
  Voortreflike prestasie en reproduksie 3de - JVZ08 107

   

           

  Vrugbaarheidstrofee: Groottelers ( >270 Vroulike diere ouer as 24 maande)
  "Completeness of Performance" Kudde >270 Diere 3-ster
  Makro Teler van die Jaar

   

     

  Elite Koei
  Ontvang groen baadjie vir Teler van Kampioene

   

  Nasionale Beesboer van die Jaar

   

  LNR Nasionale Vleisbees Verbeterings Kudde van die Jaar - Noord-Kaap Wenner

   

  Gideon van Zyl - Noord-Wes Jongboer van die Jaar

   

  Brahman: Hoogste prys bul Brahman Nasionale Veiling

   

  Afrikaner:  Vleisbees Teler van die Jaar / Afrikaner:  Beef Cattle Breeder of the Year
  Brahman:   Vleisbees Teler van die Jaar / Brahman:  Beef Cattle Breeder of the Year
  Vleisbees Teler van die Jaar / Cattle Breeder of the Year

   

  Afrikaner:  Koeigroep van die Jaar / Afrikaner:  Cow Group of the Year
  Brahman: Koeigroep van die Jaar / Brahman:  Cow Group of the Year
  Naaswenner:  Vleisbees Teler van die Jaar / Runner-up:  Cattle Breeder of the Year

   

  LBW / Breedplan:  Afrikaner: 
                              
  Koeigroep van die Jaar
                              
  Stoetteler van die Jaar

   

  LBW / Breedplan:  Afrikaner: 
                              
  Koeigroep van die Jaar
                              
  Stoetteler van die Jaar
                                 Teelbul van die Jaar

   

  LBW / Breedplan:  Brahman Stoetteler van die Jaar

   

  Landbou Skrywer Boer van die Jaar - Sentrale gebied

 
 

Jan & Irma van Zyl
Sel: +27 (0)82 444 5222
Epos:  jan@kroonvee.com

Gideon & Rodien van Zyl
Sel: +27 (0)82 944 0600
Epos: gideon@kroonvee.com

Jan Jr & Marnel van Zyl
Sel: +27 (0)82 944 0500
Epos:  jvz@kroonvee.com

2005 - 2017 Kroon Vee
Alle regte voorbehou
Webblad Vrywaring